Hoërskool Sentraal leerder presteer in bergfiets
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal leerder behaal ‘n algehele 3de plek in die Vrystaat in die Youth Women ouderdomjsgroep(XCC). Sy eindig ook algeheel 2de in die Vrystaat Youth Woman ouderdomsgroep (XCO).










