Laerskool Goedehoop bergfiets presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende bergfietsryers van Laerskool Goedehoop is gekies vir die skoolspanryers om aan die Laerskole interprovinsiale Finaal deel te neem.
- Lumé Storm
- Monique Phillips
- Lourens de Jager
- Brandt du Plessis
- Heath Bemelman
- Sebastiaan Matthee















