Hoërskool Durbanville bergfietsryers presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville Bergfiets lê na die eerste resies in die algehele 2de posisie op die punteleer. Ons leerders het onlangs weer goed presteer tydens die tweede rondte van die WP MTB Skole-liga. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.
![]()










