Hoërskool Swartland bergfietsryers maak trots
ADVERTISEMENT
Leam Cilliers het deelgeem aan die 35 km MTB Blue Ride Darling 2023. Hy het die afstand in twee ure afgelê en 16de uit 142 ryers geëindig. Baie geluk, Leam!
Devinique Cleophas het deelgeneem aan die 35 km MTB Blue Ride Darling 2023. Sy het die afstand afgelê in 02:33:05. Sy het 48ste uit 142 deelnemers geëindig. Baie geluk, jy maak Hoërskool Swartland trots!













