Hoërskool Montana leerders in die Blou Bulle-Span
ADVERTISEMENT
Twee Hoërskool Montana leerders in die Blou Bulle-Span. Baie geluk aan Eric Potgieter en Rethabile Matloa wat ingesluit is vir die Blou Bulle o.15 Rhino Week Provinsiale Ontwikkelingspan. Die Monties is baie trots op julle.










