Primêre Skool op die Voorpos leerder opgeneem in die VKB Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Reinhardt Strauss wat opgeneem is in die VKB-rugbyspan! Primêre Skool op die Voorpos is ongelooflik trots op jou prestasie en wens jou alle sukses toe met die toernooi wat voorlê. Hou so aan!










