Laerskool Gene Louw rugbyspelers gekies vir die Westelike Provinsie Span
ADVERTISEMENT
Vyf van die Laerskool Gene Louw se o/13-rugbyspelers het die Westelike Provinsie by die Cravenweektoernooi in Oos-Londen verteenwoordig.

Agter van links is Jean-Luc van der Westhuizen, Lihlombe Mabengu en Luhan Pretorius. Voor van links is Laytham Lennert en Kule Thenga.









