President Brand Primêr Redenaars 2025
ADVERTISEMENT
President Brand Primêr Redenaars 2025. Van klei, stem en beweeg tot kits, spiraal en ritme – elke Vlammie het hul stem met selfvertroue laat hoor! Baie geluk aan die volgende leerders wat op 11 Junie ń plek behaal het by die redenaars.
Graad 1–3:
- MC Smith
- Francois Lamprecht
- Miari Jacobs & Janus van der Walt
Junior Redenaars:
- Dunay Boshoff
- Mia van der Westhuizen
- Lenelle Gainsford
Senior Redenaars:
- Annienke Johnson
- Janey Jacobs
- Macayla Labuschagne













