Hoërskool Ermelo redeneer plekke los by Radikale Redenaars Nasionale Finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan An-Euné van Niekerk wat ’n eerste plek behaal vir graad 10 Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak. Madri van Niekerk obtained a fourth place in grade 10 English FAL, prepared speech.Hoërskool Ermelo is met reg trots op hierdie twee dogters wat die Erries op nasionale vlak verteenwoordig het.
Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk










