Laerskool Hartenbos se redenaars het uitstekend gevaar in die Prima redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartenbos se redenaars het uitstekend gevaar in die Prima redenaarskompetisie wat in Oktober 2024 plaasgevind het. Die volgende leerders het plekke in die finaal verwerf:

Vlnr: O.C van Schalkwyk (derde plek in sy kategorie) , Cooper le Roux (tweede plek in sy kategorie), Louis Swanepoel (derde plek in sy katergorie) en Liam Carse (tweede plek in sy kategorie).









