Voorbereidingskool George lewer uitsonderlike redenaars by die ATKV Streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Voorbereidingskool George lewer uitsonderlike Redenaars by die ATKV Streeksfinaal! Ané du Plessis, Abigail Hattingh en Jean-Luc Roos het op 31 Mei aan die Wes-Kaap Streeksfinaal vir ATKV redenaars in Humansdorp deelgeneem. Hierdie drie Voories het alreeds bewys dat selfvertroue en harde werk jou stem kan laat skitter! Ons sien uit na hul uitslae, maar is reeds so trots op hulle en die krag van hul woorde. Hou aan groei, Voories!









