Primêre Skool Worcester leerders maak goeie vordering in redenaars
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Worcester leerders maak goeie vordering in redenaars. Die uitslae was soos volg.
Nina Kieck en Zanri le Roux het aan die Streeksfinaal van die Radikale Redenaars deelgeneem.
Nina Kieck en Zanri le Roux
Anlia van der Colff en Zanri le Roux het aan die ATKV Redenaars se semi-finale rondte deelgeneem.
Anlia van der Colff en Zanri le Roux










