Laerskool Witpoort gimnas presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Klarabelle Grabie van Laerskool Witpoort het op, Saterdag 16 Mei, deelgeneem aan die Gold Reef Rhythmic Gymnastics Competition. Sy het Goud verwerf met haar punte en was algeheel 3de in die 0/9-kategorie. Baie geluk met jou prysenswaardige prestasie, Klarabelle!










