Die kompetisie het in Laer Volkskool plaasgevind
ADVERTISEMENT
Op 11 November 2023 het Laer Volkskool se leerlinge aan die Karoo Gimnastiek klub se November kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het in Laer Volkskool se skoolsaal plaasgevind.
- Reine-May van Wyk Vlak 1 – Goud
- Hanné Alberts Vlak1 – Brons
- Josanri Cloete Vlak 1 – Brons
- Marizé Retief (Aangepas) – Goud
- Danelle van Zyl Vlak 1 – Brons
- Sky Mostert Vlak 1 – Goud
- Haley Mostert Vlak 1 – Goud
- Amé Schutte Vlak 1 – Silwer
- Maricelle Cloete Vlak 1 – Brons
- Elrie Pretorius Vlak 2 Goud
- Jurin Retief Vlak 1 – Silwer
- Reinhard de Lange Vlak 2 – Brons
- Burger Smit Vlak 2 – Silwer
- Henco Theunissen Vlak 2 – Silwer
- Ulrich Steynberg Vlak 2 – Brons
![]()










