Laer Volkskool gimnas presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elrie Pretorius gimnas van Laer Volkskool. Sy het die naweek van 21 Mei 2022 aan die Oos-Kaap Gimnastiek kompetisie deelgeneem en ‘n brons medalje verower. Jy maak ons trots!
![]()