Laerskool Randhart gee hul 67 minute vir Mandela Dag
ADVERTISEMENT
Nelson Mandela het vir 67-jaar die publiek gedien. Hierdie simboliese aksie nooi mense regoor die wêreld uit om 67 minute te wy aan vrywilligerswerk of lukrake dade van vriendelikheid. Ter viering van hierdie dag, het die Laerskool Randhart hope vol skoene en tekkies ingesamel wat vir behoeftiges uitgedeel gaan word. Deernis pas ons Ranties soos ‘n skoen.
![]()










