HS Cradock VRL gee terug op Mandela Dag
ADVERTISEMENT
Op Mandela Dag, 18 Julie 2022, het die VRL van CHS besluit op sop te maak en dit te gaan uitdeel aan behoeftiges by die Vukusubenze Skuiling. Ons is trots op die leerder wat hierdie inisiatief geneem het.













