Destinatus Privaatskool leerder presteer in gimnastiek
ADVERTISEMENT
Layla Young in Graad 4A van Destinatus Priaatskool laat die lint waai met goud by die Allegro Gimnastiek kompetisie! Volgende stop: Wes-Kaap Kampioenskappe vir die Kaapse Wynlande. Ons is ongelooflik trots op haar!
![]()










