Laerskool Oranje-Noord Kalahari Bye word gekies vir onderskeie Griekwa Laerskool rugbygroepe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Oranje-Noord se o.12 en o.13 Kalahari Bye, wat gekies is vir die onderskeie Griekwa Laerskool rugbygroepe.
o.12 Groep 1:
Matayo Nortje
Daniël Meyer
Hugo vd Berg
o.12 Groep 2:
Pierre van Rooyen
Llewellyn Orffer
o.13 Groep 1:
Daniël du Plessis
Jano Roos
Cronjé Els
Jozef van Eeden
Handro Farmer
o.13 Groep 2
PD Nagel
Mnr. Wikus Pretorius vergesel die o.13 seuns na die Akademie week. Ons is trots op julle.











