Laerskool Hartenbos neem deel aan die Willie le Roux o.13B toernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartenbos neem deel aan die Willie le Roux o.13B toernooi.
- Hartenbos wen 12-10 vs De Hoop
- Hartenbos verloor 0-20 vs Paarl Gim
- Hartenbos verloor 10-12 vs Eikestad
- Hartenbos wen 19-0 vs Paarl Seunsskool.
Baie dankie vir almal se ondersteuning. Die manne is reg vir die seisoen wat voorlê.










