ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert wat verkies is tot die Lejweleputswa netbalproewe wat Dinsdag, 19 Mei gaan plaasvind. Ons is baie trots op julle.