Hoërskool Oudtshoorn dogters het na die Eden netbalproewe deurgedring
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oudtshoorn dogters wat na die Eden-netbalproewe deurdring!
o.19
Jasmin Williams
Gretchen Apollis
Shameera Hossain
o.16
Wilnika Oosthuizen
o.15
Ciara Bowkers
Jo-Ann Piedt
Verashnè Plaatjies
o.14
Winnay Ewerts










