Laerskool Aristea se o.13A netbal dogters wen die Laerskool De Villiers Graaf se Fast 5 Netbal toernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Aristea se o.13A netbal dogters het aan Laerskool De Villiers Graaf se Fast 5 Netbal toernooi deelgeneem. Die dogters het uitstekend gespeel en as algehele wenners van die dag aangewys!

(Links na regs: Amy Kandemiri, Madison May, Iman Abrahams, Gracey-Lee van der Westhuizen, Minke Visser, Juffrou Leonie Basson, Juffrou Jana Kriel, Zingce Moyo, Ocean Peters)








