Curro Mosselbaai netbalspelers is deur na die Wes-Kaap proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Meya Cordewener en Marli Marais wat hulle harte uitgespeel het oor die naweek. Hulle is deur na die Wes-Kaap proewe wat 9-11 Mei in Moreesburg sal plaasvind. Baie sterkte met julle voorbereiding meisies. Curro Mosselbaai is baie trots op julle.

Meya Cordewener – o.15

Marli Marais – o.17








