Hoërskool Vredenburg atlete neem deel aan die Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Keoratile ‘n leerder van Hoërskool Vredenburg het ‘n 2de plek los gespring by die Boland Atletiek Kampioenskappe vir S19 hoogspring. Hy is opgeneem in die Boland span en het aan die Wes-Kaap Kampioenskappe die vakansie deelgeneem.










