Laerskool Oranje-Noord atlete oppad na SA’s
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Cronjé Else en Arno Wort van Laerskool Oranje-Noord wat die Noordkaap Atletiekspan by die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek kampioenskappe gaan verteenwoordig tydens die Maartvakansie. Welgedaan die skool is baie trots op julle.












