Laerskool Goedehoop atletiek uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Goedehoop wat op Saterdag, 8 Maart 2025 te Secunda Stadion aan die Mpumalanga Atletiekbyeenkoms deelgeneem het en podiumplekke behaal het. Baie geluk aan Izanie Ferguson, Jeandré Oosthuizen en Charlize Labuschagne wat opgeneem is in die Mpumalanga Atletiekspan en neem aan SA’s deel vanaf 20 tot 22 Maart 2025 te Germiston.
- CJ Meyer (o.12 – 3de spiesgooi),
- Charlize Labuschagne (o.10 – 3de 1200m),
- Izanie Ferguson (o.13 – 1ste 800m),
- Jeandré Oosthuizen (o.12 – 2de Gewigstoot, 3de Diskus)










