Hoërskool Kempton Park netbalspeler ingesluit in die Tshwane o.19 span
ADVERTISEMENT
Nadeen Erwee, wat al twee jaar deel is van Kempies se eerstespan, is ingesluit in die Tshwane O/19-span wat van 6 – 11 Julie gaan deelneem aan die Telkom Netbal Kampioenskappe in Kaapstad. Baie geluk en sterkte, Nadeen. Kempies staan agter jou!










