Laerskool Montagu is baie trots op hul Skole Wes-Kaap netbalspeelster
ADVERTISEMENT
Laerskool Montagu is baie opgewonde om aan te kondig dat Cari Conradie amptelik ‘n Skole Wes-Kaap netbalspeelster is. Sy gaan Junievakansie die Wes-Kaap verteenwoordig in die SASN All Ages toernooi in Boksburg. Cari, ons is ongelooflik trots
op jou.

Cari Conradie









