Hoërskool Hermanus netbalspelers neem deel aan nasionale toernooie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hermanus o.15 en o.16 netbalspanne gaan tydens die skoolvakansie All Ages toernooi toe en ons o.17 netbalspan neem aan Telkom Netball League deel. Beide toernooie is nasionale toernooie – All Ages in Boksburg by EG Jansen en TNL in Pretoria.
![]()










