Hoërskool Hermanus rugbyseuns presteer
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan drie van Hoërskool Hermanus se rugbyseuns, met hulle insluiting in die volgende spanne:
Gideon Scheepers – o.18 Akademie Week Boland
Joshua Arnoldus – o.16 Grant Khomo Boland
Liam Prodehl – o.16 Grant Khomo – Boland
![]()










