Hoërskool Outeniqua leerders ingesluit in die Provinsiale rugby spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua rugby seuns wat ingesluit is in die volgende spanne.
o.18 Craven Week

Voor van links na regs: Andrew Stopforth, Ellie Meyer, Jay-Zee Olivier. Agter van links na regs: Gareth Maree, Keenan Jantjies en Ruben Rossouw.

Luca Potgieter
o.18 Akademie Week

Voor van links na regs: Ashton Abels, Jade Peterson, Virgil Pockpas. Agter van links na regs: Zacary Meyer, Ruan van Rensburg, Deven Kleingeld en Sirr Lourens.
o.16 Grant Khomo

Van links na regs: Aldo Gouws, Migael Nel en Matthew Prins.

Wian Baard









