Hoërskool Ermelo ryg plekke in by landloop-Interhoër
ADVERTISEMENT
Op 23 Augustus het Hoërskool Ermelo se landloopatlete aan die landloop-Interhoër deelgeneem te Witbank High. Bongmusa Vilakazi het tweede geëindig in die seuns o.18/o.19-groep en Mnqobi Mabuza tree as wenner uit in die seuns o.14-groep. Baie geluk aan hierdie Erries met hierdie besondere pestasies. EHS is met reg trots op julle!

Bongmusa Vilakazi aan die linkerkant en regs staan Mnqobi Mabuza









