Hoërskool Framesby landloop atlete word vir die OP-Landloopspan gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Cleushey Jansen en Stefan Boshoff (beide S/15) wat vir die OP-Landloopspan gekies is. Hul het die 7de September in Vanderbijlpark deelgeneem by die ASA-Nasionale Landloop Kampioenskappe.
Cleushey Jansen en Stefan Boshoff










