Hoërskool Rustenburg lang-asem atlete vaar uiters goed
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Rustenburg lang-asem atlete wat die afgelope naweek, 12 Augustus 2023, aan die Landloop ANWN-kampioenskap te Hoërskool Lichtenburg gaan deelneem het. Tydens die byeenkoms het ons Rusties uiters goed gevaar. Julle maak ons #RustieTrots!
Kayleigh Van Den Heever
Alex Visser
Foto krediet: Derick S Viljoen










