Laerskool Wonderboom AGN Landloop uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Wonderboom het op 17 Augustus, aan die AGN Landloop deelgeneem by die Lavender Kontrei Mark. Die uitslae was soos volg.
Top 10
- Sion Kruger – 6de
- Janko Claassen – 9de
- Ruben Claassen – 10de
Baie geluk!
![]()










