Laerskool Worcester-Oos leerder is opgeneem in die O12 A rugbyspan
ADVERTISEMENT
Hazzlett Cloete is hierdie week opgeneem in die Boland o.12A-rugbyspan.Hazzlett sal in September aan ‘n interprovinsiale toernooi deelneem. Welgedaan Hazzlett, ons is trots op jou!










