Laerskool Volschenk spog met netbalspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Volschenk Lila Geldenhuys wat opgeneem in die o.12 Wes-Kaap netbalspan.Lize Retief is opgeneem in die o.13 Eden-netbalspan.
Lila Geldenhuys o.12 Wes-Kaap Netbalspan
Lize Retief o.13 Eden-netbalspan











