o.13 Kouga Sub Unietoernooi uitslae vir Laerskool Stulting Primary
ADVERTISEMENT
o.13 Kouga Sub Unietoernooi uitslae vir Laerskool Stulting Primary. CJ Allan, Connor Felix, Jean Viljoen en Bulela Mani is gekies vir die o.13 Kouga Sub Unietoernooi by Kingswood College in Makhanda. Die toernooi het vanaf 20-22 April plaasgevind. Mnr Wian Pienaar van Laerskool Stulting is hoofafrigter van een van die twee Kouga spanne. Baie geluk aan almal betrokke.










