Laerskool Durbanville Hoofleiers 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leeerders wat as die Hoofprefekte van 2025 verkies is! Dit is ‘n ongelooflike prestasie, en dit spreek van die vertroue en respek wat jou eweknieë en onderwysers in jou leierskapsvermoëns
het. Laerskool Durbanville is trots op julle en sien uit om gedurende 2025 saam met julle te werk.
Samuel Nel, Lisa Krige, Pierre du Toit (skoolhoof), Sophie Walter en De Villiers Barnard










