Hoërskool Brackenfell tennis presteer
ADVERTISEMENT
Ons tennisspelers het hierdie naweek aan die Dubbelstoernooi in Bredasdorp gaan deelneem. Dit is ‘n pragtige, jaarlikse instelling op ons tenniskalender en een waarna ons kinders baie uitsien. Our players really made us so proud! Their perseverance determination, courage and character they showed in and off the court, was a heart warming experience. Ons is baie trots op elkeen van ons spelers wat ons naam hoog gehou het. Dankie ook aan me. Marx en mnr. Ludik wat ons kinders vergesel het.










