Laerskool Rooihuiskraal se tennisspelers het die bane aan die brand gespeel
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal se tennisspelers het die bane aan die brand gespeel. Wedstryde is gespeel teen Laerskool Hennopspark en Southdowns College. Baie geluk met die oorwinnings, manne. Hou die wenhoue aan die rol!











