Grey College swemmer skitter in swembad met puik prestasie
ADVERTISEMENT
Geluk aan Riley Reyneke leerder van Grey College wat deelgeneem het aan die Streeksvlak 2 Ouderdomsgroepkampioenskap wat vanaf 30 Maart – 1 April in Potchefstroom plaasgevind het. Hy het ‘n silwer medalje ontvang in die 50m borsslag. Welgedaan, Riley, ons is trots op jou!










