Laerskool Rooihuiskraal geniet die Netbaltoer
ADVERTISEMENT
78 van ons Rooimiere en 12 afrigters het die vakansie na Mutango vertrek vir ‘n netbaltoer. Laerskool Rooihuiskraal én afrigters keer terug met baie nuwe tegnieke en vaardighede wat hulle aangeleer het. Ons sien uit na die seisoen wat voorlê.













