Hoërskool Durbanville netbalspelers aangewys as CTHSN Netbal kapteine
ADVERTISEMENT
Geluk aan Hoërskool Durbanville netbalspelers wat aangewys is as CTHSN Netbal kapteine van hul verskeie spanne:
- o18 Olivia Wilson
- o16 Minke Böhmer
- o15 Marli Loubser












