Home›Regional News›Free State›Primêre skool Naudeville netbalspeler is verkis tot die onder 13 Bokkieweekspan
Primêre skool Naudeville netbalspeler is verkis tot die onder 13 Bokkieweekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Karly Groenewald leerder van Primêre Skool Naudeville met haar verkiesing tot die o.13 Netbal Bokkieweekspan! Hierdie besondere prestasie is ’n bewys van haar harde werk, toewyding en passie vir netbal. Karly se deursettingsvermoë en talent op die baan maak haar ’n trotse verteenwoordiger van die skool. Ons wens haar alle sterkte toe vir die Bokkieweek en glo dat sy uitstekend sal presteer. Ons is ongelooflik trots op jou, Karly!![]()
TagsNetbal
Related articles More from author
Laerskool Newton Provinsiale Netbalspelers
27th June 2023By Karien FransHoërskool Swellendam netbalspelers wys hul leeumoed
26th March 2024By Karien FransHoërskool Waterkloof netbalspelers presteer
1st July 2024Curro Mosselbaai netbalspanne vaar uitstekend
2nd June 2022










