Helpmekaar Kollege het die meeste meisies in Gauteng-netbal
ADVERTISEMENT
Ons is trots om aan te kondig dat Helpmekaar Kollege hierdie jaar die rekordgetal dogters, van al die skole, in die Gauteng-span het. Baie geluk aan die volgende dertien dogters:
𝗼.𝟭𝟰
Lisa Blom
Carla Boshoff
Symohne Schutte
𝗼.𝟭𝟱
Mia Moore
Jordan Krause
Elbe Janse van Rensburg
Mignon Theunissen
Laya Lambert
𝗼.𝟭𝟲
Luané Human
Keira Pienaar
Kimberly Amiras
𝗼.𝟭𝟴
Simoné Swanepoel
Venece van Vollenhoven










