Laerskool Worcester-Oos netbalspelers deur na die volgende rondte proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Worcester-Oos wat deurgedring het na die volgende rondte van die Wynland Noord-netbalproewe wat op 23 April plaasvind!
o. 11
- Gia Klink
- Ivance Brooks
- Hayfa Burger
- Zaylé Tromp
o. 12
- Taylea Heynes
- Cali Jacobs
- Anina Hugo
- Shakirah Valley
- Anke Visser
- Tarrin April
o. 13
- Lila van Dyk
- Lisa Springveldt
- Jamie-Lynn Wilschut
- Isabella Theron










