Primêre Skool Jim Fouché leerder gekies vir Vrystaat Netbalspan
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jim Fouché leerder gekies vir Vrystaat Netbalspan. Elderiska Pieters het op Saterdag, 14 Mei 2022, in Sasolburg aan die Vrystaat Netbal proewe deelgeneem en haar staal gewys, en is gekies vir die o/13A Jaguar Vrystaat Netbalspan. JF wens jou alles sukses toe en weet dat jy ‘n groot aanwins vir die span sal wees. JF Trots!

Elderiska Pieters









