Hoërskool Ben Viljoen Netbal vs Hoërskool Hans Strijdom
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ben Viljoen Netbal vs Hoërskool Hans Strijdom. Aksiebelaaide wedstryde het Woensdagmiddag in Naboomspruit plaasgevind toe ons netbalspanne teen Hoërskool Hans Strijdom te staan gekom. Drie uit die vier wedstryde word deur ons gewen! Baie geluk!
Uitslae:
- 0/14A BV 6 – 13 HS
- 0/15A BV 24 – 13 HS
- 0/15B BV 21 – 16 HS
- 1stes BV 30 – 8 HS
Karmie Janse van Rensburg
Lehlogonolo Ntobeng
Vinette du Plessis
Massie Seloane
Elandré Mallo
Carmen Labuschagne
Chanté de Villiers
Morategi Sekgala
Nicole Snygans










